Search form

Esegiël 21:22

22En dan kry hy ’n teken, dit wys dat hy na Jerusalem moet gaan en dat hy stormramme moet gereedmaak. Hy moet vir sy soldate skree en sê hulle moet gereed wees om die mense dood te maak, hy moet skree en sê die oorlog moet begin. Hy moet stormramme by die poorte laat neersit, hy moet grond gooi teen die muur, hy moet ’n grondwal bou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index