Search form

Esegiël 21:24

24Die Here, Hy wat Here is, het gesê: “Julle het self gewys dat julle skuldig is en opstandig was. Almal kon sien dat julle sonde doen met alles wat julle doen. Daarom sal die koning van Babel dit vir julle sê en hy sal julle vang.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index