Search form

Esegiël 21:25

25En jy, koning van Israel, jy is skuldig en jy sal sterf, jou laaste dag het gekom, die tyd het gekom om jou die laaste maal te straf.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index