Search form

Esegiël 21:28

28En jy, mens, jy moet my boodskap bring, jy moet vir die mense sê: Die Here, Hy wat Here is, praat met die Ammoniete wat met sy volk gespot het. Jy moet vir die swaard sê: Swaard, swaard, Ek het jou uit jou leersak gehaal om mense dood te maak, Ek het jou blink gevryf om mense dood te maak en om te blink.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index