Search form

Esegiël 21:7

7En wanneer hulle vir jou vra hoekom jy kla, dan moet jy sê: ‘Ek doen dit omdat ek iets gehoor het. Almal sal bang wees en almal se hande sal slap hang, almal sal moedeloos wees en hulle water sal afloop teen hulle knieë. Julle moet weet, dit kom, dit sal gebeur.’ ”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index