Search form

Esegiël 22:11

11Die een man doen slegte dinge met ’n ander man se vrou, die ander man doen dit met sy skoondogter en hy maak haar onrein, die ander man doen dit met sy halwe suster, sy pa se dogter.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index