Search form

Esegiël 22:12

12Daar is mense wat geld vat om mense te laat sterf. Daar is mense wat vir ander mense geld leen en wat dan sê dat die ander mense rente moet betaal, te veel rente. Daar is mense wat ander mense bedrieg en wat hulle goed vat. Maar vir Mý het julle vergeet.”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index