Search form

Esegiël 22:18

18“Mens, die volk Israel het vir My geword soos die skuim wanneer iemand silwer-erts smelt in ’n oond. Maar hulle is nie silwer nie, hulle is almal koper of tin of yster of lood.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index