Search form

Esegiël 22:2

2“Mens, sal jy die bloedstad oordeel, die stad waar baie mense se bloed gevloei het? Sal jy die mense van die stad oordeel? Dan moet jy vir hulle vertel van al die slegte dinge wat hulle gedoen het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index