Search form

Esegiël 22:20

20Ek sal julle daar bymekaarbring soos ’n mens silwer en koper en yster en lood bymekaargooi in ’n smelt-oond en vuur maak om dit te laat smelt. Ek sal julle in Jerusalem laat smelt, want Ek is kwaad vir julle, baie kwaad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index