Search form

Esegiël 22:24

24“Mens, jy moet vir die land Israel sê: Israel, jy is ’n land waar die mense nie meer rein kan word nie. Die dag het gekom wanneer Ek hulle sal straf. Daar sal niks reën op jou val nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index