Search form

Esegiël 22:28

28Die profete het nie gepraat oor die sonde van die mense nie, hulle het stilgebly daaroor. Hulle het gelieg en gesê Ek het vir hulle dinge gewys wat sal gebeur, hulle het gesê hulle weet dinge wat ander mense nie kan weet nie. Hulle het gesê: ‘Die Here, Hy wat Here is, sê dit,’ maar die Here het dit nie gesê nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index