Search form

Esegiël 22:29

29Die belangrike mense in die land het die mense bedrieg wat hulleself nie kan help nie en hulle het daardie mense se goed gevat. Hulle het slegte dinge gedoen aan arm mense, hulle het vreemdelinge verdruk en nie reg gedoen aan hulle nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index