Search form

Esegiël 22:3

3Jy moet sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Die mense in die stad het mense vermoor, en nou het die tyd gekom om hulle te straf. Hulle het afgode gemaak en hulle het onrein geword.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index