Search form

Esegiël 22:30

30Ek het gekyk of daar iemand by hulle is wat die mense in die land kan beskerm, iemand wat voor My kan staan in hulle plek sodat Ek nie almal in die land sal doodmaak nie. Maar Ek het nie so ’n persoon gekry nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index