Search form

Esegiël 22:9

9Daar is mense by julle wat sleg gepraat het oor ander mense sodat hulle moes sterf. Daar is mense wat op die berge offer-etes geëet het, daar is mense wat dinge gedoen het wat baie sleg is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index