Search form

Esegiël 23:22

22Die Here, Hy wat Here is, sê: “Oholiba, jy het dit gedoen, en daarom sal Ek nou die mense bring om jou aan te val. Jy was lief vir daardie mense, maar jy hou nou nie meer van hulle nie. Ek sal hulle van al die kante teen jou laat veg.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index