Search form

Esegiël 23:23

23Daardie mense is die Babiloniërs, al die Galdeërs, en die mense van Pekod, Soa en Koa, en ook al die Assiriërs. Hulle is jongmanne, meisies het maklik verlief geword op hulle. Hulle is almal goewerneurs en hoofde, offisiere en belangrike manne, manne wat almal op perde ry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index