Search form

Esegiël 23:24

24Hulle sal uit die noorde kom met oorlogkarre en baie soldate wat skilde en helms het. Hulle sal jou van al die kante aanval. Ek bring hulle om jou te straf, en hulle sal dit doen soos hulle self besluit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index