Search form

Esegiël 23:25

25Ek is kwaad vir jou en Ek sal kwaad bly. Hulle is ook kwaad vir jou en hulle sal doen met jou wat hulle wil. Hulle sal jou neus en jou ore afsny en hulle sal jou seuns en dogters wegvat. Die mense wat oorbly, sal in die oorlog sterf, en die vyande sal alles verbrand wat nog in die stad is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index