Search form

Esegiël 24:10

10Jy moet baie hout bring, jy moet die vuur aansteek en die vleis gaarmaak. Jy moet speserye by die vleis gooi en jy moet die bene verbrand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index