Search form

Esegiël 24:11

11Dan moet jy die pot leegmaak en jy moet dit op die vuur laat staan sodat dit baie warm kan word. Doen dit sodat die pot rooiwarm word en alles kan smelt wat die pot onrein maak. Dan sal die roes kan afkom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index