Search form

Esegiël 24:14

14Ek, die Here, het gepraat. Jou straf sal kom, Ek sal dit doen. Ek sal dit nie los nie, Ek sal nie jammer wees vir jou nie, Ek sal nie my plan verander nie. Ek sal jou straf oor die dinge wat jy gedoen het.”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index