Search form

Esegiël 24:17

17Jy moet saggies kla en sug sodat niemand jou hoor nie, jy moenie huil en treur nie. Jy moet jou tulband op jou kop hou en jy moet jou skoene aan jou voete hou. Jy moenie jou gesig toemaak nie en jy moenie begrafnis-kos eet nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index