Search form

Esegiël 24:23

23Julle tulbande sal op julle koppe wees en julle skoene sal aan julle voete wees. Julle sal nie rou en huil nie. Julle sondes sal julle swak laat word, julle sal by mekaar sit en kla.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index