Search form

Esegiël 24:25

25En jy, mens, hulle dink die tempel beskerm hulle. Die tempel is vir hulle mooi en hulle is bly dat dit daar is, hulle is lief vir die tempel en dit maak die lewe vir hulle mooi. Maar Ek sal dit wegvat van hulle, en Ek sal ook hulle seuns en hulle dogters wegvat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index