Search form

Esegiël 24:3

3Jy moet vir hierdie opstandige volk ’n gelykenis vertel. Jy moet vir hulle sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Jy moet ’n pot op die vuur sit, jy moet dit opsit en jy moet water daarin gooi.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index