Search form

Esegiël 24:6

6Die Here, Hy wat Here is, sê: “Waarlik, dit sal sleg gaan met die stad waar baie mense se bloed gevloei het. Die stad is soos ’n pot wat geroes is, die roes kan nie afkom nie. Jy moet elke stuk vleis uithaal, jy moenie uitsoek en kies nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index