Search form

Esegiël 24:7

7Want die mense in die stad het mense vermoor, en hulle het die bloed van daardie mense op ’n kaal rots laat bly lê, hulle het nie die bloed op die grond uitgegooi sodat die stof dit kan toemaak nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index