Search form

Esegiël 25:14

14Ek sal my volk Israel gebruik om die Edomiete te straf. Ek is kwaad, en my volk sal in die land Edom doen wat Ek wil hê, Ek wil wys dat Ek kwaad is. Die Edomiete sal weet dat Ek hulle straf.”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index