Search form

Esegiël 25:16

16Daarom sal Ek nou my hand teen die Filistyne uitsteek om hulle te straf. Ek sal hierdie Kreta-mense almal laat sterf en Ek sal almal laat verdwyn wat langs die see woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index