Search form

Esegiël 25:4

4Daarom sal Ek nou die Oosmense laat wen teen julle en Ek sal hulle in julle land laat woon. Hulle sal hulle tente opslaan tussen julle en húlle sal julle vrugte eet en julle melk drink.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index