Search form

Esegiël 25:5

5Ek sal die stad Rabba ’n veld maak waar kamele kan wei, en julle land sal ’n plek word waar skape en bokke kan lê. Julle sal weet dat Ek die Here is.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index