Search form

Esegiël 25:7

7Daarom sal Ek nou my hand teen julle uitsteek om julle te straf. Ek sal ander volke bring om julle te vang en weg te vat. Ek sal julle wegvat tussen die volke en Ek sal julle laat verdwyn uit die lande. Ek sal julle almal laat sterf, en julle sal weet dat Ek die Here is.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index