Search form

Esegiël 26:16

16Almal wat regeer oor die lande by die see, sal afklim van hulle trone. Hulle sal hulle bo-klere afhaal, hulle sal hulle bont klere afruk, hulle sal bewe en op die grond gaan sit. Hulle sal aanhou bewe, hulle sal skrik wanneer hulle jou sien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index