Search form

Esegiël 26:17

17Hulle sal ’n klaaglied begin sing oor jou. Hulle sal sing en hulle sal oor jou sê:

“Ag, Tirus, jy is weg.

Mense het oor die see gekom

om in jou te woon.

Almal het geweet van jou,

jou mense het regeer op die see.

Almal was bang vir julle,

vir jou en die mense wat in jou

gewoon het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index