Search form

Esegiël 26:2

2“Mens, die mense van die stad Tirus het slegte dinge gesê van Jerusalem. Hulle het gesê: ‘Ons is bly! Die poort van die volke lê stukkend. Die stad is oop vir ons. Ons sal ryk word, want Jerusalem is nou net ’n hoop klippe.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index