Search form

Esegiël 26:20

20Dan sal Ek jou laat afgaan saam met die ander stede wat na die doderyk gaan, na die mense toe wat lank gelede gesterf het en in die doderyk is. Ek sal jou laat woon in die onderwêreld soos die ander stede wat lank gelede hope klippe geword het. Niemand sal weer in jou woon nie, Ek sal nie weer vir jou ’n plek gee in die wêreld nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index