Search form

Esegiël 26:21

21Ek laat mense bang word wanneer hulle jou sien, en jy sal sterf, jou vyande sal jou verwoes, jy sal verdwyn. Mense sal jou soek, maar hulle sal jou nie kry nie, nooit nie.”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index