Search form

Esegiël 27:3

3Tirus is by die see en daardie mense koop en verkoop goed aan die volke van baie lande by die see. Jy moet vir Tirus sê:

“Die Here, Hy wat Here is, sê:

Tirus, jy het altyd gesê jy is

’n mooi stad,

so mooi soos die mooiste stad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index