Search form

Esegiël 28:2

2“Mens, jy moet vir die koning van die stad Tirus sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Jy was baie hoogmoedig, jy het gesê: ‘Ek is ’n god, ek woon in die middel van die see in die plek waar die gode woon.’ Maar jy is ’n mens, jy is nie ’n god nie. Jy het gemaak of jy ’n god is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index