Search form

Esegiël 28:25

Die volk Israel sal weer kom woon in die land

25Die Here, Hy wat Here is, sê: “Die volk Israel sal weer kom woon in die land wat Ek vir my dienaar Jakob gegee het. Ek sal die volk Israel bymekaarmaak oral tussen die volke waar hulle moes gaan woon, en Ek sal vir hulle wys dat Ek die heilige God is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index