Search form

Esegiël 28:26

26Israel sal veilig in die land woon. Hulle sal huise bou en wingerde plant en hulle sal veilig woon. Dit sal gebeur wanneer Ek al die volke rondom hulle straf, die volke wat gewys het dat hulle dink Israel is nie belangrik nie. Israel sal weet dat Ek hulle God die Here is.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index