Search form

Esegiël 29:1

Egipte sal ’n plek word waar nie mense woon nie

1Die Here het met my gepraat. Dit was in die tiende jaar, in die tiende maand, op die twaalfde dag van die maand. Ek het gehoor die Here sê vir my:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index