Search form

Esegiël 29:14

14en Ek sal dinge verander vir Egipte. Ek sal hulle terugbring na die land Patros, die land waar hulle voorheen gewoon het. Daar sal hulle ’n klein, onbelangrike volk wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index