Search form

Esegiël 29:15

15Hulle sal die onbelangrikste van al die lande wees en hulle sal nie weer probeer om te regeer oor ander lande nie. Ek sal hulle so klein maak dat hulle nie weer oor ander volke sal kan regeer nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index