Search form

Esegiël 29:16

16Die volk Israel sal nie weer wil hê dat Egipte hulle moet help nie. Israel sal onthou hoe verkeerd hulle gedoen het toe hulle gevra het dat Egipte hulle moet help. Hulle sal weet dat Ek die Here is.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index