Search form

Esegiël 29:18

18“Mens, koning Nebukadnesar van Babel het sy soldate baie hard laat werk toe hy die stad Tirus oorwin het. Elke soldaat se kop was kaal en sy skouer was stukkend. Maar Nebukadnesar en sy soldate het nie uit Tirus ’n beloning gekry vir die harde werk wat hulle teen die stad gedoen het nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index