Search form

Esegiël 29:2

2“Mens, jy moet jou gesig draai na die farao toe, die koning van Egipte. Jy moet ’n boodskap van My vir hom bring en vir almal in die land Egipte.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index