Search form

Esegiël 29:4

4Ek sal ysterhoeke aan jou kakebeen sit en Ek sal die visse in jou rivier laat vassit aan jou skubbe. Dan sal Ek jou uit jou rivier optrek saam met al jou rivier se visse wat vassit aan jou skubbe,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index